Welkom by

Siembamba Kleuterskool

 

Welkom by,

Siembamba Kleuterskool

Ons het drie onderwyseresse en vier assistente wat ons 60 leerlinge bedien.

Ons personeel is byna almal mammas, sodat ons die ouer sowel as die kind ten volle kan verstaan.

Ons tree eerstens as ons kinders se dag-mammas op, en daarna as akademiese leiers van ons kinders.

Elke onderwyseres en assistent word eerstens gekeur volgens persoonlikheid en toewyding aan kinders, daarna volgens akademiese kwalifikasies.

Ons Programme

Ons Skool

 

Buitemuurse aktiwiteite

 

Ontmoet Die Onderwysers

 

 

Mignonne

Eienaar
Akademiese Beplanning
Kommunikasie

Andre

eienaar
Finansies
Fotograaf
Onderhoud

Biance

Junior klas Onderwyser

Jeanette

Skoolhoof
Senior Klas Onderwyser

Nicolene

Nasorg Onderwyser
Fisiese Ontwikkeling

Nombulelo

Senior Klas Onderwyser

Mapule

Senior Klas Assistent

Comfort

Junior Klas Assistent

Thandi

Junior Klas Assistent

Thozama

Persoonlike Assistent

Glenys

Plaasvervangende Onderwyser

KONTAK BESONDERHEDE

Kontak Persoon:
Mignonne van Heerden (Skoolhoof)

041 367 4976

082 656 6543

siembambape@gmail.com