doen aansoek vir

Siembamba
AANSOEKVORM

Doen AANSOEK?

Laai en druk die vorm af deur op die ‘Aansoekvorm’-knoppie te klik.

Voltooi die vorm, “Scan & eMail” of stuur aan die Siembamba Pre-School se kantore.

 

E-pos adres:

siembambape@gmail.com

 

Schoolfooie

Kontak Siembamba vir die volgende lopende fooie:
Resistration | Termynfooi | Vakansiesorg

EFT: Om sekuriteitsredes aanvaar ons nie kontant op die perseel nie.
Banking Besonderhede: ABSA Newton Park
Siembamba Cheque rekening | 404 7989 015
Kansellasie: Een maand skriftelike kennisgewing word vereis. Geen kanelering sal aanvaar word vir November of Desember nie.

Kontak Nommer:

041 367 4976

 

Kommentaar Van Ouers

Julle is waarlik goed vir ons kinders. Kan nie glo hoe Estee gegroei het in die laaste jaar nie. Dis wonderlik om te sien hoe sy op sosiale en emosionele vlakke groei…Maak my vreeslik trots. Dankie vir al die liefde wat julle gee vir ons kinders.

Collett Fourie

Siembamba, baie dankie vir al die ‘dingetjies’ wat julle doen om dit lekker te maak vir ons kinders by die skool. Baie dankie ook vir al die FB-updates deur die dag, ek voel sommer deel van my kind se dag al kan ek nie self by haar wees nie. Dis lekker om te kan sien waarmee hul besig is. Kan nie wag dat my Zoey oud genoeg is om ook na Siembamba-skooltjie te kan gaan nie. Mia is so gelukkig by julle!!!

Deolette Scheepers-Malan

Siembamba!!! Dankie vir al die blessings (te veel om op te noem!!!!!) waarmee julle ons kindertjies toevou elke dag!!! Ons lief julle en besef julle waarde!! BRAVO aan ‘n SUPERSKOOL!!!!

Karline Botha

KONTAK BESONDERHEDE

Kontak Persoon:
Mignonne van Heerden (Skoolhoof)

041 367 4976

082 656 6543

siembambape@gmail.com